{"product_id":"9780798183192","title":"Moederland","description":"In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron in die geheim geboorte aan 'n tweeling in Xin Xianggang, voorheen bekend as Bloemfontein. Volgens die regering is daar nie voldoende natuurlike hulpbronne oor om die bevolking te onderhou nie, en swangerskap sonder staatstoestemming word verbied. Jenesis word deur generaal Ben Wagner opgespoor en die pasgeborenes word aan die Medi-Bot oorhandig.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet Moederland bied Madelein Rust ’n fassinerende blik in die toekoms. ’n Goed nagevorste, aksiebelaaide riller.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40463418163315,"sku":"9780798183192","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/118491_6329653cd9e827.55233201_9780798183192_small_33d84f2e-1160-4de7-97f9-f7de8dd7e650.jpg?v=1663918931","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780798183192","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}