{"product_id":"9780798172462","title":"Na Dood C\/F","description":"\u003cp\u003eIn sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige en aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook na die dood ? vir Breytenbach ook Dina Dood ? en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse ?n poging om die niesebare op te roep. Tegelykertyd bied die laatwerk ?n troos teen die dood wat wag, vir die digter sowel as die leser.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44306181390451,"sku":"9780798172462","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780798172462","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}