{"product_id":"9780796322777","title":"Tussen Angs en Sekerheid : Gedagtes Rondom Gebed","description":"Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40186760134771,"sku":"9780796322777","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780796322777.jpg?v=1655719025","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780796322777","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}