{"product_id":"9780796322715","title":"Israel-Reeks - Omnibus 2 - Tiferet Yisra'el En Shomer Yisra'el","description":"Shomer Yisra'el: Die tweede Libanese oorlog breek uit en Marc word opgeroep. Hul persoonlike krisis verdiep wanneer hulle besef dat Rivkah weer swanger is.\n\nTiferet Yisra'el: Elke keer wanneer Marc vrees ervaar raak hy bewus van die teenwoordigheid van die Heilige by hom. Hy worstel met sy eie bitterheid wanneer sy ma ’n slagoffer van Suid-Afrika se misdaadprobleem word.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40195691806835,"sku":"9780796322715","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/51ujEKj_OZL.jpg?v=1655985036","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780796322715","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}