{"product_id":"9780796044884","title":"Zebra Leesboeke Graad  6: Spoke En Bewaar","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Zebra Leesboeke Graad  6: Spoke En Bewaar by Zebra\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45089522647155,"sku":"9780796044884","price":51.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780796044884","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}