{"product_id":"9780795803239","title":"Die Serwiër","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Serwiër by Carel van der Merwe\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Polisie was hulle hande – dit was ’n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, koop dit nie; hulle stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke, en dan raak dit persoonlik. Nou word die spoor ’n bloedspoor.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44933139595379,"sku":"9780795803239","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Screenshot2026-05-15085359.png?v=1778828059","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780795803239","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}