{"product_id":"9780795710995","title":"Die man wat die kinnes vang","description":"\u003cp\u003eIn 2021, is Damian De Jong biesag mette boek oor serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel et en hoe die skoolhoof vi hulle gesêrit vanne groot gevaar wat daa byte is. En dat veral boys moet careful wies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie man wattie media ‘The Railway Ripper' noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Selfs daa waa Damian as kind gespeel et. ’n Niewe fear het kom daal oppie Cape Flats ennie soet smaak vanne niewe democracy kom vebitter. Hy praat met Michelle Wakefield ’n ex-detective wie deel was vannie taskforce wattie moorde investigate et. Maa soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41730304966771,"sku":"9780795710995","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/die-man-wat-die-kinnes-vang9780795710995-542993.jpg?v=1714717816","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780795710995","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}