{"product_id":"9780639601427","title":"Ink En Ander Verhale B\/F","description":"Ontdek 'n wonderwêreld van stories en stemme!\u003cbr\u003e  \u003cbr\u003e  Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.\u003cbr\u003e  \u003cbr\u003e  Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook 'n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien BrÃ¼mmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.\u003cbr\u003e  \u003cbr\u003e  Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)\u003cbr\u003e  Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook 'n inleiding by elke verhaal.\u003cbr\u003e  Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae\u003cbr\u003e  Volledig uitgewerkte antwoorde\u003cbr\u003e  'n Woordelys met literêre terme\u003cbr\u003e  'n Woordelys met eksamenterme","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44306178736243,"sku":"9780639601427","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780639601427","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}