{"product_id":"9780638011128","title":"Die Krag van ’n Man Wat Bid","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Krag van ’n Man Wat Bid by Stormie Omartian\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie meeste mans lei vandag so ’n gejaagde lewe, en selfs al wil hulle vir hulle vrou bid, sukkel hulle om tyd daarvoor te kry. Wanneer hulle wel die tyd kry, sukkel hulle om te weet waarvoor en hoe hulle vir hul vrou moet bid. As jy een van daardie mans is, sal hierdie gebede jou lewe vergemaklik en verryk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOm vir jou vrou te bid, is inderdaad een van die wonderlikste maniere waarop jy jou liefde vir haar kan wys. Die krag van ’n man wat bid bevat 60 gebede deur topverkoper-outeur Stormie Omartian wat as vertrekpunt kan dien om vir God se wysheid en seën vir julle huwelik te vra. Elke gebed fokus op ’n ander aspek van jou vrou se lewe – haar emosies, seksualiteit, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap, ensovoorts – en sluit ’n teksvers in wat jou die hele dag sal bybly met plek vir persoonlike gebedsnotas.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44478750982259,"sku":"9780638011128","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638011128_front.jpg?v=1774961690","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780638011128","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}