{"product_id":"9780638010879","title":"Klein Beertjie Is Wonderlik Geskape","description":"Dit is so maklik om ons met ander te vergelyk en te wens ons was soos hulle. Maar God het ons gemaak om óns te wees – uniek en perfek vir sy doel!\r\n\r\nIn Klein Beertjie is wonderlik geskape wens Klein Beertjie hy kon al die dinge doen wat sy vriende kan doen. Maar Mamma en Pappa Beer gebruik ’n lied uit die Bybel (uit Ps. 139) om hul klein beertjie te herinner dat hy wonderlik gemaak is net soos hy is, en net soos God die skaapwagterseun met die naam Dawid gemaak het (1 Sam. 16:1-13)!","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45461551087731,"sku":"9780638010879","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638010879_front.jpg?v=1788874897","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780638010879","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}