{"product_id":"9780638010862","title":"Klein Beertjie volg Die Leier","description":"In ’n wêreld propvol vals leiers kan dit baie moeilik wees om te weet wie ons moet volg.\r\n\r\nIn Klein Beertjie volg die Leier ontdek Klein Beertjie dat sy vriend Eddie nie altyd ’n wyse leier is nie. Wanneer Klein Beertjie die storie hoor van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11), leer hy dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en dat Jesus die heel beste leier is!\r\n\r\nKlein Beertjie volg die Leier leer 3- tot 6-jariges om hul oë op die enigste Leier te hou wat hulle nooit sal teleurstel nie – Jesus.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45461559967859,"sku":"9780638010862","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638010862_front.jpg?v=1788875086","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780638010862","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}