{"product_id":"9780637001472","title":"'n Beeldskone Nagmerrie","description":"In hierdie tyd word daar 'n profesie gemaak: n Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk. Sy sal die enigste een wees met die vermoe om haar opeising as Volbloedfae te stop en sal ook kan kies aan watter ryk sy opgeeis word. Sy sal met die menskoning trou en oor mense heers waarna sy alle mense sal uitwis. Melody is die kind van die profesie. Sy word groot as wisselkind; 'n faedogter wat tussen mense grootgemaak word. Toe Melody die mense se troonprins, Donohue, ontmoet lyk dit of haar toekoms reeds uitgele is. Gaan sy die pad van die profesie loop, of wag daar 'n ander toekoms op haar?\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40788994621555,"sku":"9780637001472","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Beed.jpg?v=1702275914","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780637001472","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}