{"product_id":"9780624096641","title":"Waar die teerpad ophou","description":"\u003cp\u003e’n Eerlike en aangrypende reisverhaal waarin Jean Cooper en sy vriend De Witt vir drie maande op twee motorfietse deur Afrika ry – van Pretoria tot in Spanje. Wat begin as ’n avontuur vol opgewondenheid, word vinnig ’n veel dieper reis: ’n deurkruising van landskappe, geskiedenis, gevaar, vriendskap, identiteit en innerlike worsteling.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45345612824691,"sku":"9780624096641","price":305.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780624096641.png?v=1786456307","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780624096641","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}