{"product_id":"9780624094142","title":"Die Spinnebotte Slaan Toe!","description":"​Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40859902083187,"sku":"9780624094142","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-spinnebotte-slaan-toe9780624094142-238641.webp?v=1709117754","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/products\/9780624094142","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}