{"title":"Z is vir Zackie Series","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eZ is vir Zackie\u003c\/strong\u003e by Jaco Jacobs is a funny series for readers who love to get hooked on a story and keep going.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBegin with Z is vir Zackie 1: Die rowwe resies and work your way through the series in order.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 6–8. Shop all our Z is vir Zackie books below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780799394825","title":"Z is vir Zackie 3: Die beste boomhuis","description":"\u003cp\u003eZackie en Vincent bou 'n boomhuis. Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eDie oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleur-illustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32101368758387,"sku":"9780799394825","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/z-is-vir-zackie-3-die-beste-boomhuis-jaco-jacobs-15411399819379.jpg?v=1752670176"},{"product_id":"9780799394832","title":"Z is vir Zackie 4: Die perfekte pizza","description":"\u003cp\u003eDie oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32101368791155,"sku":"9780799394832","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/z-is-vir-zackie-4-die-perfekte-pizza-jaco-jacobs-15411399852147.jpg?v=1752736495"},{"product_id":"9780799394849","title":"Z is vir Zackie 5: Die pretpark","description":"\u003cp\u003eZackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa en ’n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer! Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32101368823923,"sku":"9780799394849","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/z-is-vir-zackie-5-die-pretpark-jaco-jacobs-15411399983219.jpg?v=1752748851"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/z-is-vir-zackie-1-die-rowwe-resies-jaco-jacobs-15411399655539.jpg?v=1792489330","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/collections\/z-is-vir-zackie-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}