{"title":"Christien Neser","description":"\u003cp\u003eFind your next read from \u003cstrong\u003eChristien Neser\u003c\/strong\u003e. Reader favourites include \u003cem\u003eNuwe trieks vir ou honde\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eBen breek weg\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eSprokie in 'n streepbaadjie\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 9 and up. Shop all our Christien Neser books below, delivered across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780624090403","title":"Absoluut Einstein","description":"Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia 'n ogie oor hom hou. Sy's die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest 'n robot bou en programmeer. Die Vuilhonde en Micha stamp eers koppe, maar Micha en Bees vorm 'n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie. \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40105865740403,"sku":"9780624090403","price":223.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/513K5Zt7e8L._SY346.jpg?v=1653290082"},{"product_id":"9780624056201","title":"Amper Einstein","description":"Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primêre skool (die soveelste een) gediagnoseer word en dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom. Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal om eendag ingenieur te word. Hy is ’n slimkop en hy en sy groepie “mede-geeks” by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie vir hoërskole te wen, sodat hy ’n beurs kan kry om ingenieurswese te gaan studeer. Daar is ook ’n romanse wat ontwikkel tussen Leonard en Hannelore, een van die “geeks” in sy span.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie tema van outisme en Asperger-sindroom is baie goed uitgebou. Op ’n onopsigtelike en goed geïntegreerde manier leer die leser meer daaroor, en dit bereik een van die belangrike doelwitte van hierdie tipe boek: bewusmaking van so ’n toestand en die afbreek van stereotipes en vooroordeel.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eAmper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Micha se outisme by sy nuwe pre-primêre skool (die soveelste een) gediagnoseer word en dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom. Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal om eendag ingenieur te word. Hy is ’n slimkop en hy en sy groepie “mede-geeks” by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie vir hoërskole te wen, sodat hy ’n beurs kan kry om ingenieurswese te gaan studeer. Daar is ook ’n romanse wat ontwikkel tussen Leonard en Hannelore, een van die “geeks” in sy span.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie tema van outisme en Asperger-sindroom is baie goed uitgebou. Op ’n onopsigtelike en goed geïntegreerde manier leer die leser meer daaroor, en dit bereik een van die belangrike doelwitte van hierdie tipe boek: bewusmaking van so ’n toestand en die afbreek van stereotipes en vooroordeel.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40105970991219,"sku":"9780624056201","price":228.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/51gFdAkLQnL.jpg?v=1653297680"},{"product_id":"9780624085409","title":"Pienk Is Nie Vir Sissies Nie","description":"\u003cp\u003eNicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle weggery.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Donovan die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes. Die boek daag ook geslags- en verhoudingstereotipes speels en slim uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNicci is ewe goed in ballet en bergfietsry, maar omdat sy 'n meisie is, verwag haar ouers en onderwysers dat sy vanselfsprekend ballet sal kies. Haar oë gaan ook oop oor die ou op wie sy verlief is, wat eintlik maar net 'n modelmooi meisie soek vir wie voorkoms en wat ander mense van haar dink, mees belangrik is. Sy vind in Donovan 'n ware vriend wat haar toelaat om haarself te wees.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40129326809203,"sku":"9780624085409","price":214.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/51B71sWOweL._SY346.jpg?v=1656488852"},{"product_id":"9780624092407","title":"Weerlig Oor Mtwana","description":"Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis. 'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302327005299,"sku":"9780624092407","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780624092407.png?v=1658916644"},{"product_id":"9780624095088","title":"Ben breek weg","description":"\u003cp\u003eWat sal jy doen as jou lewe skielik op sy kop gedraai word en jy voel dinge sal nooit weer “normaal” wees nie? In sy stadskool draai Ben se lewe om krieket. Hy is saam met sy grootouers op die plaas gestort en weet niks van vee of weiding nie. En wanneer sal hy sy ouers weer sien? Ben en sy beste vriend Alvin het groot verwagtinge gehad vir hul graad 7-jaar. Maar geleidelik begin Ben verby sy huidige omgewing kyk.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42247330529395,"sku":"9780624095088","price":181.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Ben.png?v=1752688821"},{"product_id":"9781776077618","title":"Nuwe trieks vir ou honde","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Nuwe trieks vir ou honde By Christien Neser\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, 'n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in 'n stormwaterpyp in 'n verlate veld. Vasgekeer in 'n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer...\u003cstrong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43931138818163,"sku":"9781776077618","price":166.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781776077618.jpg?v=1758613080"},{"product_id":"9780624093398","title":"Sprokie in 'n streepbaadjie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Sprokie in 'n streepbaadjie By Christien Neser\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHeloise begins grade eleven at President Park. She meets AB, the school's \"bad boy\" who is also in her art class. AB introduces Heloise to his art teacher, renowned sculptor Heike Leibig. As Heloise develops a strong bond with Heike, who turns out to be AB's grandmother, she also realises that she loves being around AB. Could they be a modern day Abelard and Heloise? The story weaves themes of homecoming, acceptance, surrender, and the art of life and love.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43931141079155,"sku":"9780624093398","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780624093398.png?v=1758613556"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/collections\/christien-neser-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}