{"title":"Aline de Pétigny","description":"\u003cp\u003eFind your next read from \u003cstrong\u003eAline de Pétigny\u003c\/strong\u003e. Bestsellers in our range include \u003cem\u003eWil nie Slaap nie\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eOp die Plaas\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eOm 'n Ouboet te Wees\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 3–8. Browse every Aline de Pétigny book we stock below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781928446958","title":"Wil nie Slaap nie","description":"\"Vanaand wil Albertus nie gaan slaap nie! O nee, hy is nou groot en wil eerder sy boek lees voor hy aan die slaap raak! Pappa besluit om nie kwaad te word nie. hy het ʾn blink idee wat ál die jakkalsies gaan verras.\"--Back cover.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358694695027,"sku":"9781928446958","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781928446958.jpg?v=1789119694"},{"product_id":"9781928446972","title":"Gaan Skool Toe","description":"\"Dis Hanno se eerste skooldag, en hy is ʾn bietjie bang... Gelukkig is Albertus daar om hom gerus te stel en vir hom te vertel van al die lekker goed wat hy gaan leer. Hy gaan baie pret saam met sy nuwe maats hê!\"--Back cover.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358694727795,"sku":"9781928446972","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/w300h800_851b7bf6-1b45-43be-8ce2-50241fa815e5.jpg?v=1789119601"},{"product_id":"9781928446934","title":"Se Verjaardagverrassing","description":"\"Vandag is Albertus se verjaardag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder 'n verjaardag... sonder 'n koek... sonder geskenke... Hy begin nou wonder... Miskien is dit nie só sleg om groot te word nie!\"--Back cover.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358694760563,"sku":"9781928446934","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781928446934.jpg?v=1789119416"},{"product_id":"9781928446910","title":"Om 'n Ouboet te Wees","description":"\"Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om 'n ouboet te wees nie.\"--Back cover.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358694793331,"sku":"9781928446910","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781928446910.jpg?v=1789119790"},{"product_id":"9781928446941","title":"Op die Plaas","description":"\"Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op ʾn uitstappie! Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou ʾn groot verrassing.\"--Back cover.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358694989939,"sku":"9781928446941","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781928446941.jpg?v=1789119959"},{"product_id":"9781928446965","title":"By die See","description":"\"Dis uiteindelik tyd om te vetrek! Die kar is gepak en die woonwa aangehaak. Die vakansie begin - die jakkalse is op pad see toe! Maar Albertus is 'n bietjie bekommerd... Hoe kan 'n mens pret hê as jy ver van jou vriende as is?\"--Back cover.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45358695088243,"sku":"9781928446965","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/w300h800_5eb17747-2dc0-42cd-91fc-bfcad237a328.jpg?v=1789119140"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/de\/collections\/aline-de-petigny-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}