{"title":"Susan Coetzer","description":"\u003cp\u003eFind your next read from \u003cstrong\u003eSusan Coetzer\u003c\/strong\u003e. Reader favourites include \u003cem\u003eSuper C\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eHaas en Harriët\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eBlinde Mol of Wyse Uil? : Hoe Om Met Integriteit te Leef\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Shop all our Susan Coetzer books below, delivered across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798180573","title":"Die Uil In Die Ysbos","description":"Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . .","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39360052920435,"sku":"9780798180573","price":342.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-uil-in-die-ysbos-susan-coetzer-28238135787635.jpg?v=1637105406"},{"product_id":"9780796322388","title":"Blinde Mol of Wyse Uil? : Hoe Om Met Integriteit te Leef","description":"Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en meer wyse uil te word.”\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaar is ’n groot behoefte aan mense met integriteit – mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eSusan Coetzer, bekende skrywer en motiveringsspreker help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40261468749939,"sku":"9780796322388","price":271.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/33280.jpg?v=1657622106"},{"product_id":"9780796323422","title":"Lekkergoed vir die lewe","description":"\u003cp\u003eTen spyte van getroue kerkbywoning, Bybel lees en gebede is dit opvallend dat ons geloof dikwels nie ’n verskil in ons lewe maak nie. Hoe kan ’n mens dan in ’n nuwe kragtige geloofsrat inbeweeg? Deur 'n ware konneksie met die Here te maak. In hierdie 250 onopgesmukte dagstukkies deel Susan alledaagse stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaarder te ervaar. \u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42135106748531,"sku":"9780796323422","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Su.png?v=1752702806"},{"product_id":"9780798183741","title":"Haas en Harriët","description":"\u003cp\u003eMila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Maar al genees tyd sommige wonde, bly die letsels rou en die pad na vergifnis kom teen ’n prys.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42361566560371,"sku":"9780798183741","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/100982.png?v=1727854315"},{"product_id":"9780796323705","title":"Super C","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Super C By Susan Coetzer\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSusan Coetzer was ’n swaarmoedige Sannie eerder as Susan Super C. Christus met sy wyse rigtingwysers het haar begeester om haar moue op te rol en geestelike transformasiewerk in haar lewe te doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie proaktiewe werk het ’n paar mooi dinge gebring soos vryheid, vrede en wysheid. Susan nooi jou om saam met haar op ’n reis te gaan. Mag hierdie reis jou aanspoor om nooit moed te verloor nie, maar aan te hou stap totdat jy ook ’n energieke, veerkragtige en borrelende mens in Christus is.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43773984243827,"sku":"9780796323705","price":266.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/81biYzI4KfL._SL1500.jpg?v=1757407288"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/collections\/susan-coetzer-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}