{"title":"Kronieke van Narnia Series","description":"\u003cp\u003eMeet \u003cstrong\u003eKronieke van Narnia\u003c\/strong\u003e by C. S. Lewis, a fantasy series for readers who want more than one book with the characters they love.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eStart at the beginning with Die Towenaar Se Nefie, then follow the story book by book.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 9–12. Shop the Kronieke van Narnia books we have in stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781485302162","title":"Die Towenaar Se Nefie","description":"\u003cp\u003eTydens een van die koudste en natste somers in jare, besluit Polly en Digory om die soldervloer van hulle ou ry verdiepinghuise te gaan verken. Versigtig klouter hulle oor die dakbalke en al met die lang tonnel af wat hulle blyplekke aan die lee huis langsaan verbind. Digory is seker hulle gaan 'n bende gevaarlike misdadigers daar betrap en dan 'n beloning kry. As 'n huis al vir soveel jare leeg staan, moet daar tog een of ander geheim wees, nie waar nie? Dis daarom amper 'n teleurstelling toe hulle maar net op Digory se oom Andrew in 'n geheime werkkamer afkom. Maar dan laat 'n wilde eksperiment vir Polly soos mis voor die son verdwyn – en ontaard die vervelige somer in 'n naelbytavontuur.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40377987432563,"sku":"9781485302162","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-towenaar-se-nefie9781485302162-626821.jpg?v=1752665068"},{"product_id":"9781485302179","title":"Die Perd En Sy Seun","description":"\u003cp\u003eToe Sjasta uitvind hy’s nie regtig die arm visserman Arsjeesj se seun nie, is hy verras en selfs 'n bietjie verlig. Hy’t in elk geval nog nooit soos 'n Kalormeen gevoel nie. Dit beteken hy kan enigiemand wees!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40377997328499,"sku":"9781485302179","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-perd-en-sy-seun9781485302179-450249.jpg?v=1752701175"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/die-towenaar-se-nefie9781485302162-626821.jpg?v=1792489473","url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/collections\/kronieke-van-narnia-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}