{"title":"Elize Parker","description":"\u003cp\u003eDiscover the books of \u003cstrong\u003eElize Parker\u003c\/strong\u003e, all in one place. Our range covers family, childcare \u0026amp; upbringing and romance. Reader favourites include \u003cem\u003eDie eilandbruid se sluier\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eStil Vloei Die Komati\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eSeks, Skoonma's en Skuld\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Shop all our Elize Parker books below, delivered across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781776172573","title":"Seks, Skoonma's en Skuld","description":"Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude vir\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003everhoudingsartikels na vore gekom het.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eSeks, skoonma's en skuld is van die grootste brandpunte en sy spreek die fynere detail hiervan aan. Lees oor: Verhoudings met ekse en hoe om na die opbreek van verhoudings te herstel. Die invloed van tegnologie op verhoudings soos Facebookaffairs. Hoe om familiekrisisse af te weer en skoonfamilies te hanteer. Hoe om ouers en kinders se soms stormagtige verhoudings te navigeer. Hoe om veilig uit die greep van verslawings te kom. Hoe om te maak as dinge in die slaapkamer verkeerd loop","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40608370524275,"sku":"9781776172573","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/seks-skoonmas-en-skuld9781776172573-244021.jpg?v=1752706423"},{"product_id":"9781779880161","title":"Waar die doringbome sing","description":"\u003cp\u003eLenore worstel met ’n groot persoonlike verlies.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kringloop van haar beproewinge oor die afgelope tyd het haar vrese oor verlating wat sy al in kleintyd ontwikkel het, net verder verdiep.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar noudat sy self ’n ma is, besef sy dat sy haarself hiervan sal moet bevry om ’n standvastige ouer vir haar kinders te wees.\u003cbr\u003eHulle oupa Tjaart se visie vir Bateleur-reservaat rus ook op haar skouers, en sy dra swaar daaraan om getrou hieraan te bly.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBella, wat al in haar tienerjare wees gelaat is ná haar ouers se selfvernietigende besluite, begeer ’n familie van haar eie.\u003cbr\u003eNá haar broer, Jaco, se hartseer dood in ’n skiettragedie, het sy in haar alleenheid die ideaal van ’n perfekte familie nagejaag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar miskien is daar tog ’n hegte kring van liefde vir Bella bedoel wat nie uit die standaard definisie van die perfekte familie bestaan nie,maar eerder in die warm koestering van ’n laslap familie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTarien se fokus is só onwrikbaar gevestig op haar toewyding aan die Hereen die opofferings wat sy in haar diens aan Hom maak, dat sy nie besef haar sendelingbestaan het ’n selfopgelegde prys geëis wat die Vader nooit van haargevra het nie.\u003cbr\u003eHaar ma is sterwend en Tarien begin wonder oor haar impulsiewe, romantiese uitkyk op die lewe en hoe dit haarself en haar naastes benadeel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy begin twyfel of dit ooit só moes wees. Miskien lê die antwoorde op haar vrae en brose behoeftes op haar grootwordplaas ...\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42528928268403,"sku":"9781779880161","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/waar_die_doringbome_sing_cover_153x234_c63e0a9d-a9b6-4501-9689-9402b702f9ba.jpg?v=1731309278"}],"url":"https:\/\/www.readerswarehouse.shop\/collections\/elize-parker-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}